Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Landbouweekblad

Landbouweekblad

Jul 09 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

Ryk en armer dink anders oor die kos op hul bord

Wenner

Verloorder

Koringtarief: ‘Itac het 5 belangrike feite misgekyk’ • Die vraag is nie of Suid-Afrika kan bekostig om koringboere te ondersteun nie, maar kan bekostig om hulle te verloor, sê Richard Krige, voorsitter van Graan Suid-Afrika (GSA).

Twee kwessies met ’n aanloop

Briewe

Aucamp wil strydbyle in landbou begrawe

Buitelandse plaaswerkers: Só kan boere wet nakom • Met die March and March-veldtog en die sogenoemde sperdatum van 30 Junie deur sekere groepe is die indiensneming van buitelandse werkers omstrede.

Immigrasie- vs. arbeidswetgewing: Departement ‘swyg’

Slegs meer uitvoer sal SA se veesektor tot sy reg laat kom

‘Nie produksie nie, maar markte kniehalter Afrika’

‘Hiér lê geleenthede vir SA vleisbedryf’

Gamtoos-vloed: Impak op sitrus dui op pynlike verliese • Die impak van die swaar reën en vloede in Mei en vroeg in Junie vanjaar begin nou deursyfer na die sitrusbedryf in die Gamtoosvallei, wat ernstige gevolge vir boere se sak inhou.

Wat gebeur as vloedlyne en plaasgrense skuif?

Pakhuise in Ceres woeker steeds, ondanks beurtkrag

Stilte in Meiringspoort-pas ’n tweesnydende swaard • Boere in die omgewing van De Rust wat afhanklik is van besoekers aan Meiringspoort vir voete op hul plase, trek swaar sedert die pas meer as ’n maand gelede weens vloedskade gesluit is. Ander is egter dankbaar vir die geleentheid om die poort sonder die gedruis van verkeer en vragmotors te geniet.

Rooibosboere peper verwerker met vrae oor finansies • Rooibosboere wat aandeelhouers in Rooibos Bpk. is, eis antwoorde by dié maatskappy aan wie hulle ’n groot deel van hul rooibos verkoop.

Sybokhaarbedryf: ‘Om klein tóg uitstekend te wees’ • Hoewel die sybokhaarbedryf klein lyk, speel dit op wêreldskaal ’n massiewe rol. Suid-Afrika het in 2025 altesaam 58% van die wêreld se bokhaar geproduseer. Ondanks dié internasionale prestasie is dit nou belangriker as ooit tevore dat die hele waardeketting uitstekend in Suid-Afrika self sal wees, sê Mohair Suid-Afrika.

Artikel 9-skema bring groot veranderinge • Die minister van landbou, John Steenhuisen, het nuwe beheermaatreëls vir boere, veeartse en veeartsenykundige owerhede onderteken om uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) te bestuur. Sodra dit in die Staatskoerant afgekondig is, sal die maatreëls landwyd van krag wees.

Klein boerderye se stem moet ook gehoor word • Al lewer groot boerderye verreweg die grootste bydrae tot totale landbouproduksie, is die meeste boerderye kleiner familieplase wat ’n baie belangrike rol in die plattelandse ekonomie speel. Hul belangrikheid kan nie net gemeet word aan hul bydrae tot produksie nie.

Groen lote spruit vir Omnia-groep • Nadat Omnia ’n paar jaar gelede in groot geldelike knyp was, is die maatskappy vandag gesond en ’n goeie belegging.

Gewasse spesifiek geteel vir biostimulante nagevors

Universiteit soek antwoorde op landbouvrae op eie proefplaas

Bewei Karooveld reg om lank voordeel te trek

Die voorspelling is nie die gevolgtrekking nie • Onseker tye is ’n gegewe in die boerdery-omgewing. Risikobestuur ook. Só kan jy risiko’s bestuur en in onseker tye veerkragtig bly.

Die man wat Tiger Brands weer in homself laat glo het • Hy noem homself net ’n gewone man, maar Tjaart Kruger het die afgelope drie jaar gehelp om Tiger Brands ná jare van...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans